Crawley
- Hierdie artikel handel oor die Engelse dorp. Vir ander gebruike, sien Crawley (dubbelsinnig).
Crawley is 'n dorp in die Engelse graafskap Wes-Sussex. Die dorp het ongeveer 107 duisend inwoners en is bekend omdat dit naby Gatwick-lugawe geleë is. Gatwick is vandag die tweede besigste gemeet aan totale passasiersverkeer in die Verenigde Koninkryk, naas Heathrow.[1]
Crawley | |
|---|---|
'Queen's Square' in die dorp sentrum | |
| Koördinate: 51°6′33″N 0°11′14″W / 51.10917°N 0.18722°W | |
| Land | |
| Land (VK) | |
| Graafskap | Wes-Sussex |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 44,96 km2 (17,36 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 107 100 |
| • Digtheid | 2 221/km2 (5 750/vk. myl) |
| Webwerf | www.crawley.gov.uk |
Eksterne skakels
wysigVerwysings
wysig- ↑ "gatwickairport.com (en) ". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2015. Besoek op 21 Mei 2014.