Corey Stoll
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Corey Stoll (gebore 14 Maart 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Salt (2010), Midnight in Paris (2011), en Ant-Man (2015), en in die televisiereeks House of Cards (2013).
| Corey Stoll | |
| Geboorte | 14 Maart 1976 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 1 |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2010: Salt
- 2011: Midnight in Paris
- 2013: C.O.G.
- 2014: Glass Chin
- 2015: Ant-Man
- 2015: Anesthesia
- 2016: Gold
- 2018: The Seagull
Televisiereekse
wysig- 2010: Law & Order: LA
- 2012: Christine
- 2013: House of Cards
- 2014: The Strain
- 2017: A Season with Navy Football
- 2018: The Romanoffs
Video's
wysig- 2011: Law & Order Goes West
- 2012: The Bourne Legacy: Inside the Crisis Suite
- 2015: Making of an Ant-Sized Heist: A How-To Guide