Cliff Burton
Amerikaanse musikant, lid van Metallica (1962–1986)
Clifford Lee Burton (Februarie 10, 1962 – September 27, 1986) was 'n Amerikaanse musikant wat vir die musiekgroep Metallica baskitaar gespeel het vanaf Desember 1982 tot sy dood in September 1986.
Cliff Burton | |
|---|---|
![]() Burton tydens 'n konsert in in 1986 | |
| Agtergrondinligting | |
| Geboortenaam | Clifford Lee Burton |
| Gebore | 10 Februarie 1962 Castro Valley, Kalifornië, Verenigde State |
| Sterf | 27 September 1986 (op 24) Dörarp, Swede |
| Genres | Heavy metal |
| Beroep(e) | Musikant |
| Instrumente | Baskitaar |
| Jare aktief | 1980–1986 |
| Assosiasies | Metallica |
| Webwerf | Metallica webwerf |
Burton het 'n lid geword van Metallica in 1982 en was op die eerste drie ateljeealbums.
Op September 27, 1986, was Burton oorlede in 'n bus ongeluk in Swede, tydens die musiekgroep se toer.
Diskografie
wysigVerwysings
wysigEksterne skakels
wysig| Wikiquote het aanhalings in verband met Cliff Burton |
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Cliff Burton. |
