Chonsoe

Egiptiese god

Chonsoe (ook Khonsu of Chons) was in die Egiptiese mitologie ’n god wat hoofsaaklik met die maan verbind is. Sy naam beteken "reisiger" en dit kan verband hou met die maan se baan aan die naghemel.

Chonsoe
Chonsoe in menslike vorm.
Chonsoe in menslike vorm.
Soort god Egipties
God vanDie jeug en die maan
Naam in hiërogliewe
Aa1
N35
O34
M23G45G7
Kultussentrum Thebe
SimboolMaan, gekrulde haarlok
OuersAmoen en Moet / Bastet
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Chonsoe was instrumenteel in die skepping van nuwe lewe in alle lewende kreature. In Thebe het hy, sy pa, Amoen, en ma, Moet, die Thebaanse Triade (drietal) gevorm.

Verwysings

wysig