Brian Tyree Henry
Amerikaanse akteur
Brian Tyree Henry (gebore 31 Maart 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Boardwalk Empire (2010), Vice Principals (2016), This Is Us (2016), en Atlanta (2016).
| Brian Tyree Henry | |
| Geboorte | 31 Maart 1982 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2018: Family
- 2019: Superintelligence
- 2021: The Woman in the Window
Televisiereekse
wysig- 2010: Boardwalk Empire
- 2016: Vice Principals
- 2016: This Is Us
- 2016: Atlanta
Televisierolprente
wysig- 2009: Last of the Ninth