Beatboxing
Beatboxing is 'n tipe stemperkussie wat hoofsaaklik die kuns van die voortbring van polse, ritme en musikale klanke behels deur gebruik te maak van die mond, lippe, stem, en meer. Dit kan ook sang, stemweergawes van draaitafelisme, en die simulering van blaasinstrumente, strykinstrumente, en ander musikale instrumente insluit. Beatboxing word met die hiphopkultuur verbind, alhoewel dit nie tot hiphopmusiek beperk is nie.[1][2]


Verwysings
wysig- ↑ The History of Beatboxing Geargiveer 10 Augustus 2013 op Wayback Machine, humanbeatbox.com
- ↑ D. Stowell and M. D. Plumbley, Characteristics of the beatboxing vocal style Geargiveer 25 Februarie 2012 op Wayback Machine, Technical Report C4DM-TR-08-01, 2008.