Ariel Winter
Ariel Winter (gebore 28 Januarie 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kiss Kiss Bang Bang (2005) en Mr. Peabody & Sherman (2014), en in die televisiereekse Modern Family (2009) en Sofia the First (2013).
| Ariel Winter | |
| Geboortenaam | Ariel Winter Workman |
|---|---|
| Geboorte | 28 Januarie 1998 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 2002–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2005: Kiss Kiss Bang Bang
- 2009: Tales from the Catholic Church of Elvis!
- 2009: Opposite Day
- 2009: Duress
- 2012: Excision
- 2014: Mr. Peabody & Sherman
- 2017: The Last Movie Star
Televisiereekse
wysig- 2005: Tickle U
- 2009: Modern Family
- 2013: Sofia the First
Televisierolprente
wysig- 2012: Sofia the First: Once Upon a Princess
Video's
wysig- 2012: Batman: The Dark Knight Returns, Part 1
- 2012: Dear Dracula
- 2013: Batman: The Dark Knight Returns, Part 2
Eksterne skakels
wysig- Ariel Winter in die Internet-rolprentdatabasis
- Ariel Winter op X
- Ariel Winter op Instagram
- Ariel Winter op YouTube