Angela Aames
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Angela Aames (27 Februarie 1956 – 27 November 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fairy Tales (1978), Scarface (1983), en Bachelor Party (1984), en in die televisiereeks Mork & Mindy (1978).
| Angela Aames | |
| Geboorte | 27 Februarie 1956 |
|---|---|
| Sterfte | 27 November 1988 (op 32) |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1978: Fairy Tales
- 1982: The Best of Sex and Violence
- 1983: Scarface
- 1984: Bachelor Party
- 1984: The Lost Empire
- 1985: Basic Training
- 1988: Flex
Televisiereekse
wysig- 1978: Mork & Mindy
- 1987: The Dom DeLuise Show
Televisierolprente
wysig- 1983: Likely Stories, Vol. 4
Video's
wysig- 2003: Setting the Bar: A Conversation with Ted Danson