Anataas
| Anataas | |
|---|---|
| Formule | TiO2 |
| Onsuiwerhede | Fe,Sn,Nb,V |
| Nickel-Strunz (10) | 4.DD.05 |
| Kleur | bruin, liggeel, indigo, swart, liggroen, grys, selde amper kleurloos[1] |
| Streep | wit tot liggeel |
| Glans | vetagtig, glasagtig |
| Hardheid | 5,5 – 6 (Mohs); 616 -698 kgf/mm2 (Vickers) |
| Digtheid | 3,79 - 3,97 g/cm3 |
| Dubbelbreking | eenassig |
| RI-waardes | 2,561 en 2,488 |
| Kristalsisteem | tetragonaal |
| Ruimtegroep | I4₁/amd |
| Strukturbericht-kode | C5 |
| Nommer | 141 |
| Eenheidsel | a = 3.7845 Å, c = 9.5143 Å |
| * Lys van minerale | |
| Portaal | |
Anataas is 'n mineraal met formule TiO2. Dit is een van ses strukture met hierdie formule. Dit is 'n laetemperatuur- en laedrukfase wat oorgaan in die rutiel-struktuur bo 730 °C.[2]
Verwysings
wysig- ↑ "mindat 213" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2020.
- ↑ Rutile and its applications in earth sciences Guido Meinhold Earth-Science Reviews 102 (2010) 1-28