Accenture is 'n Ierland-gebaseerde multinasionale professionele dienste maatskappy wat spesialiseer in inligtingstegnologie (IT) dienste en konsultasie. Die Fortune Global 500-maatskappy het in 2021 inkomste van $50,53 miljard gerapporteer.[1] Accenture se huidige kliënte sluit 91 van die Fortune Global 100 en meer as driekwart van die Fortune Global 500 in.

Accenture
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1989
Hoofkantoor Dublin, Ierland
DivisiesFinansiering, dienste
Webwerfaccenture.com

Julie Sweet is Accenture se uitvoerende hoof sedert 1 September 2019.[2]

Die maatskappy is sedert 2009 in Dublin, Ierland geregistreer.

Verwysings

wysig
  1. "Global 500". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2013. Besoek op 10 Februarie 2023.
  2. Accenture Appoints Julie Sweet Chief Executive Officer and Names David Rowland Executive Chairman

Eksterne skakels

wysig