Abigail Spencer

Amerikaanse aktrise

Abigail Spencer (gebore 4 Augustus 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cowboys & Aliens (2011) en Oz the Great and Powerful (2013), en in die televisiereekse Mad Men (2007) en Rectify (2013).

Abigail Spencer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Abigail Leigh Spencer
Geboorte 4 Augustus 1981 (1981-08-04) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 2003: Graduation Night
  • 2010: In My Sleep
  • 2011: Cowboys & Aliens
  • 2012: Chasing Mavericks
  • 2013: Oz the Great and Powerful
  • 2013: The Haunting in Connecticut 2: Ghosts of Georgia
  • 2013: Kilimanjaro
  • 2014: The Forger
  • 2015: A Beautiful Now
  • 2015: The Heyday of the Insensitive Bastards
  • 2016: The Sweet Life
  • One Heart
  • Wrong Number

Televisiereekse

wysig
  • 2006: Angela's Eyes
  • 2007: Mad Men
  • 2012: Burning Love
  • 2013: Rectify
  • 2016: Timeless

Televisierolprente

wysig
  • 2003: Are We There Yet?
  • 2006: Introducing Lennie Rose
  • 2007: Backyards & Bullets
  • 2011: Grace
  • 2014: Goodbye How I Met Your Mother
  • 2019: Reprisal

Eksterne skakels

wysig